Die hare raak mos na ‘n tyd so halstarrig dat, wanneer ek in die more opstaan, ek soos ‘n weerwolf lyk. Die bietjie wat oor is, kyk in al wat ‘n rigting is...